Fostec P6 met 20% DE
Fostec P6 met 20% DE is 'n klaargemengde dierelek wat as 'n somerlek gebruik kan word. Dit kan ook as 'n fosfaatdraer in ander lekke gebruik word.
FOSTEC en DIATOMS ORGANIESE DIEREGESONDHEID het kragte saamgesnoer en 'n fosfaatlek ontwikkel wat uitsonderlike voordele vir die boer inhou wat dit gebruik.
Redes:
- Die 20% diatomiet byvoeging wat bo en behalwe die voordele van 14 spoorelemente ook nog- veroorsaak dat die voedselopname van die dier heelwat verbeter, veral kalsium en fosfaat. Stel jouself voor watter invloed hierdie superlek op die kondisie van jou diere sal hĂȘ!
- Terwyl belangrike minerale soos fosfaat vir die dier toegevoeg word, sal die dier se interne gesondheid terselfdertyd ook drasties verbeter.
- # 1 klaargemengde somer lek vir jou diere!
- Produk Reg no V20812
Fostec P6 met 20% DE samestelling 
Fostec P6 met 20% DE etiket 