Kies jou taal

Fostec P12

Fostec P12 is 'n uitstekende produk wat aan die produsent van lewende hawe 12% Fosfaat toediening vir diere voorsien. Dit beskik onder meer oor die volgende voordele::

  • Kalsium/ Fosfaat verhouding van 1.1:1 - enigste in Suid-Afrika met hierdie lae kalsiumkoers. Dit is belangrik aangesien die weiding in SA alreeds hoë vlakke kalsium bevat.
  • Laagste fluoried vlakke in industrie - fluoried is potensieel giftig vir diere en mense.
  • Mededingende prys - selfverklarend in hoë inflasie omgewing.
  • Nou met Silika.
  • DIE KRAG VAN ORANJE!
  • Produk Reg no V15440

Samestelling van die produk more info click icon
Fostec P12 Produkbeskrywing more info click icon
Fostec P12 Water/ Sitroensuur oplosbaarheid van die P. more info click icon
Fostec P12 etiket more info click icon

 

 

place ordersKontak ons vir bestelling

Produkte

Voorste verskaffer van plant-, dier- en mensgesondheid!

Healthsil
100% organies - Fitoplankton krag!
100% natuurlike en organiese manier om
te detoksifiseer en jou gesondheid te verbeter.
Fostec P6
# 1 klaargemengde somerlek vir jou diere!
Fostec P6 met 20% DE
# 1 klaargemengde somerlek vir jou diere!
Fostec P12 met 20% DE
Verskaf die produsent van lewende hawe
'n 12% fosfaat toediening vir sy diere.
Diatoms Konsentraat
Hoogs gekonsentreerde, twee-in-een produk.
Maak diere inwendig gesond en verbeter ook groei van diere.
Diatoms Rolmateriaal
Vir uitwendige aanwending by wild, beeste en perde -
diere rol self in produk waar dit uitgestrooi is.

Ander Diatomiet Produkte

Healthsil
Voedselgraad Diatomiet
VoerDokter
Diatome Konsentraat - verbeter inwendige dieregesondheid