Fostec P12

Fostec P12
 
Fostec P12
 

Fostec P12 is 'n uitstekende produk wat aan die produsent van lewende hawe 12% Fosfaat toediening vir diere voorsien. Dit beskik onder meer oor die volgende voordele::

  • Kalsium/ Fosfaat verhouding van 1:1 - enigste in Suid-Afrika met hierdie lae kalsiumkoers. Dit is belangrik aangesien die weiding in SA alreeds hoë vlakke kalsium bevat.
  • Laagste fluoried vlakke in industrie - fluoried is potensieel giftig vir diere en mense.
  • Mededingende prys - selfverklarend in hoë inflasie omgewing.
  • Nou met Silika & Koolstof.
  • DIE KRAG VAN ORANJE!
  • Produk Reg no V15440

    Vir samestelling van die produk kliek hier
    Fostec P12 Produkbeskrywing kliek hier
    Vir Fostec P12 Water/ Sitroensuur oplosbaarheid van die P. kliek hier
    Vir Fostec P12 etiket kliek hier

kontak ons vir bestelling kontak ons vir bestelling