Doeane Sertifisering

Agri Silica SA het SARS Doeane SAOG (SADC) invoer en uitvoer sertifisering gekry vanaf 20 Oktober 2014.

In kort, as u enige van Agri Silica SA se produkte

HealthSil
Fostec P6
Fostec P6 with 20% DE
Fostec P12 with 20% DE
Fostec P18 with 30% DE
Silfos 170

invoer en/of uitvoer en die SARS Doeane voorsien met Agri Silica SA se doeane klient nommer op u doeane verklaring, sal u die invoerbelasting kan terugeis as u invoer na 'n SAOG (SADC) land . Die selfde geld ook vir uitvoere van Agri Silica se produkte na SAOG (SADC) lande.

Agri Silica SA is nou ook gerigistreer as 'n SAOG (SADC) vervaardiger.