Diatoms Konsentraat

diatoms concenctrate sample
10 kg Diatoms Konsentraat
diatoms concentrate sample
 

Diatoms Konsentraat - Agri Silica SA versprei produk met ooreenkoms met DFL.
Diatoms Konsentraat word gebruik vir interne dieregesondheid by skape, bokke, beeste en perde.
Met Diatoms Konsentraat kan interne dieregesondheid nou deur middel van 'n voedselaanvulling toegedien word.
Dit skakel die beslommernis van dosering uit en bou nie weerstand by parasiente op nie.
Die produk het 'n magdom aanwendings, meestal vir interne parasiete by alle diere. Kan ook aangewend word vir jou geliefde troeteldiere.
Meng 1 eetlepelvol per dag in kos vir diere groter as 10 kg en 1 teelepelvol per dag in kos vir kleiner diere.
Vir vee, kan 1/3 Diatomiet gerus gemeng word met 2/3 growwe sout en volgens behoefte gegee word. Die vee sal genoeg van die produk vreet om ontslae te raak van interne parasiete, waardeur verbeterde voedselopname van die diere verseker word.
Die aanbevole inmengpersentasie is 2% van die gewig van die dier se voer.
Die boer word aangemoedig om mismonsters voor en nĂ¡ gebruik van Diatoms Konsentraat te neem en te vergelyk.

  • Diatoms Konsentraat is 'n hoogsgekonsentreerde, 2-in-1 produk wat (1) diere beter laat groei en (2) diere intern gesond maak. Diatoms Konsentraat dra veral 'n dier gedurende droogtetye.
  • Mineraal aanvulling sonder gelyke wat 100% natuurlik organies is en op meganiese wyse sy werk verrig.
  • Diatoms Konsentraat is gepatenteer, besit Europese Unie akkreditasie en is ook organies gesertifiseer.
  • Produk Reg no V20435

    Meer inligting ....

kontak ons vir bestelling kontak ons vir bestelling