Pryslys

Produk

Verpakking

Prys

Opmerkings

healthsil product
Healthsil
250g Prys beskikbaar
op aanvraag
Healthsil is ook beskikbaar van HealthSite.
Fostec P6 afr web
P6 Fostec
50kg Prys beskikbaar
op aanvraag
 
Fostec P6 met DE web
P6 Fostec
(20% DE ingesluit)
50kg Prys beskikbaar
op aanvraag
 
Fostec P12 afr web
P12 Fostec
(20% DE ingesluit)
50kg Prys beskikbaar
op aanvraag
 
Diatoms Concentrate product
Diatoms Konsentraat
10kg Prys beskikbaar
op aanvraag
 
 
Diatoms Konsentraat
Massa sak
(± 500kg)
@ R7.18/kg
Prys beskikbaar
op aanvraag
Kliënt sal gefaktureer word vir werklike gewig.
diatoms rolling compound product
Diatoms Rolmateriaal
25kg Prys beskikbaar
op aanvraag
 
 
Veesout 1ste Graad
50kg Prys beskikbaar
op aanvraag
 
 
Silfos 170 (ongekorrel)
Losmaat /
750kg sak
Prys beskikbaar
op aanvraag
Kliënt sal gefaktureer word vir werklike gewig.
R100/ton sal gehef word vir versakking in 750kg massa sakke.


* Alle pryse BTW uitgesluit

Vervoer
Vervoer vanaf vervaardigingsaanleg en stoor in Evander kan gereël word vir 7.5T en 35T vragte.

Kontak ons vir kwotasies van sulke vragte en groothandelpryse!

Produkte

Voorste verskaffer van plant-, dier- en mensgesondheid!

Healthsil
100% organies - Fitoplankton krag!
100% natuurlike en organiese manier om
te detoksifiseer en jou gesondheid te verbeter.
Fostec P6
# 1 klaargemengde somerlek vir jou diere!
Fostec P6 met 20% DE
# 1 klaargemengde somerlek vir jou diere!
Fostec P12 met 20% DE
Verskaf die produsent van lewende hawe
'n 12% fosfaat toediening vir sy diere.
Diatoms Konsentraat
Hoogs gekonsentreerde, twee-in-een produk.
Maak diere inwendig gesond en verbeter ook groei van diere.
Diatoms Rolmateriaal
Vir uitwendige aanwending by wild, beeste en perde -
diere rol self in produk waar dit uitgestrooi is.
Voedselgraad Diatomiet
Diatome Konsentraat - verbeter inwendige dieregesondheid