Fostec P6 met 20% DE

Fostec P6
 
Fostec P6
 

Fostec P6 met 20% DE is 'n klaargemengde dierelek wat as 'n somerlek gebruik kan word. Dit kan ook as 'n fosfaatdraer in ander lekke gebruik word.
FOSTEC en DIATOMS ORGANIESE DIEREGESONDHEID het kragte saamgesnoer en 'n fosfaatlek ontwikkel wat uitsonderlike voordele vir die boer inhou wat dit gebruik.

Redes:

  • Die 20% diatomiet byvoeging wat bo en behalwe die voordele van 14 spoorelemente ook nog- veroorsaak dat die voedselopname van die dier heelwat verbeter, veral kalsium en fosfaat. Stel jouself voor watter invloed hierdie superlek op die kondisie van jou diere sal hĂȘ!
  • Terwyl belangrike minerale soos fosfaat vir die dier toegevoeg word, sal die dier se interne gesondheid terselfdertyd ook drasties verbeter.
  • # 1 klaargemengde somer lek vir jou diere!
  • Produk Reg no V20812

    Vir Fostec P6 met 20% DEsamestelling kliek hier
    Vir Fostec P6 met 20% DEetiket kliek hier

Fostec P6 die #1 klaargemengde somerlek vir diere

kontak ons vir bestelling kontak ons vir bestelling