Fostec P6

Fostec P6
 
Fostec P6
 

Fostec P6 is 'n klaargemengde dierelek wat as 'n somerlek gebruik kan word. Dit kan ook as 'n fosfaatdraer in ander lekke gebruik word.
FOSTEC en VoerDokter het kragte saamgesnoer en 'n fosfaatlek ontwikkel wat uitsonderlike voordele vir die boer inhou wat dit gebruik.

Fostec P6 die #1 klaargemengde somerlek vir diere

kontak ons vir bestelling kontak ons vir bestelling